SNAAKS

Jou hare blink bloed in die son
Snaaks, dat die bloed op jou wys
Terwyl ek die een is
Wat stadig sterf